Thursday, April 5, 2007

No shit Sherlock



Omdat ek Afrikaans is, kan ek nie help om te wonder of die ou wat hierdie kar geregistreer het dan nou bang was mense dink dit is 'n bus?????

1 comment:

Anonymous said...

Sy van is dalk Matthee en dis hoe hy sy kinders leer...