Monday, April 2, 2007

Dankie, de Clerck...



Wie sou ooit kon raai (Retha sal dit NOOIT glo nie:-) dat ek - met my politieke orientasie - ooit dankie sou wou se vir iemand wie se van De Clerck is... Darem anderste gespel:-), en hulle verdien elke dankie denkbaar (sjoe, alliterasie elke Dankie Denkbaar De Clerks:-)) omdat hulle, hulle stukkie Suid-Afrika hier in Virginia met ons deel...
In elk geval hier is ons Suid-Afrikaners, ek en Chantall en die drie De Clerck kinders van links na regs Jolandie, Marli en Albrey, by die National Cathedral in Washington, DC op April Fools Day...
Hoekom verdien hulle 'n plekkie op my blog? WANT HULLE IS WONDERLIK GENOEG!!!!

No comments: