Ek het een hele maand laas geblog...
Wens dit was skrywersblok se skuld...
Nee, maats, ek is tydloos en internetloos. Al vir 'n hele maand. Ek kan dit nie glo nie!!! Goeie nuus, though!! (Dit gaan dalk verlore gaan aangesien diegene wat my blog lees dit alreeds weet, maar ek gaan dit in elk geval se)
EK KOM HUISTOE OOR 119 DAE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
My vlug is geboek vir 24 Julie!! Sien julle halftwee daai middag op O.R. Tambo Internasionale vir die gebeurtenis van die jaar...
Hoekom?
WANT EK IS WONNERLIK GENOEG!!!!!!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Hey, welkom terug hier op jou blog... Kan nie wag dat jy huis toe kom nie!
Post a Comment