Die ding met sneeu is...
... dit is ys ook (ek het al 'n rekord aantal kere plat op my gat geland)
Die ding met dollars is...
... dit is rand ook (en 'n hele sewe daarvan)
Die ding met plastiek spek is...
... (ja, dit bestaan!!!!) dit is 'n klimraam ook
Die ding met Jude Law is...
... ... ... ...
Nee wat, ek laat dit maar aan julle verbeelding oor. Gaan kyk The Holiday, 10 punte vir Mr. Law as 'n tranerige Britse pappie:-)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
4 comments:
Wat de hel is plastiek spek??
Ek sal ook laaik om te weet...
In die middel van die Cherry Creek Mall is 'n speelarea vir kinders. Die goeters waarop hulle speel is plastiek-klimrame in die vorm van ontbytkos. Daar is worsies, eiers wafels, pap en dan natturlik spek...
Wragtag net in Amerika.
Post a Comment