Saturday, February 3, 2007

Keldermens

Van kelder tot kelder. Dames en Here, ek is op die kelder-tot-kelder-toer van die Verenigde State van Amerika. Van 'n oranje mat-kelder in Denver tot 'n blou-mat kelder in Potomac...
Maar as ek daaraan dink, het hierdie kelder-toer vroeer begin...
In die kelder van Dr. JC van langsaan se spreekkamers, KELDER in Taaibos, die kelder van die GW...
Lyk my ek was maar nog altyd 'n keldermens!! Wel, 'n helder kelder vir elkeen van julle!!! :-)

2 comments:

Anonymous said...
This comment has been removed by a blog administrator.
Anonymous said...

Bly net weg van die 'kelders van die see'. Die blou mat ipv oranje klink darem na 'n upgrade!