Aangesien ek more die berge invaar en vir twee dae nie gaan kan blog nie, laat ek julle met die lieflikes, lyflikes, dierbares en drolle van
Prison Break... Mag jy hulle nie ontsnap nie:-)

PS: Beste flieksoen OOIT!!!!! Jennifer Garner & Timothy Olyphant! (Ek vergewe hom sy van want hy is wonderlik genoeg!)
1 comment:
Dom maar sexy... amper soos theron!! Altyd 'n wenner vir slim maar lui girls!!
En hoekom weet ek niks van hierie soen af nie? (volgens my isi beste tv soen, die 'perfect kiss' wat joey vir phoebe gee...)
Post a Comment